Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Koop en Verkoop – 22 Aug 2016

$
0
0

POSTE EN BETREKKINGS

Opsoek na n goeie huishulp vir 1x per week. Kontak Francois 0824926766. Baie dankie, mooi dag. Groete.

Tina soek werk vir Dinsdae en Vrydae. Baie betroubaar en vriendelik. Bel vir Elna by 0715618087. Baie dankie

SOEK WERK IS INWODENDE TUISVERSORGER MET GOEIE VERW 0722011510

Ek soek dringend werk vir my huishulp, sy is baie betroubaar en hardwerkend sy werk al 17 Jaar by my, Dinsdae en Donderdae beskikbaar,kontak Dave 074 190 2442

_________________________________________________________________________

VERKOPE

Te koop : dubbeldeur indesit skottelgoed wasmasjien werkend prys R 700. Kontak no 0618024943

Te koop: 44 dromme 220 liter, nuut vir R50 elk, +- 1000 swart dak teels, nuut vir R1000 vir alaml asook baie braai hout en kaggel hout vir R3000. Skakel 082 677 9867

Te verkoop. Baie mooi mat pienk en blou. R1500 of naaste aanbod hand gemaak. Baie mooi toestand. Dankie 0827413081

Middag. Koop en verkoop afdeling 2. Het n bergfies te koop. Sel 0794480331

Koop en Verkoop: (2) Te koop, hardeblad ‘Jock of the Bushveld’ – 1909 druk. R350 of naaste aanbod. Skakel 078 3313 441

____________________________________________________________________________

OPSOEKE

Opsoek na ‘n toploader wasmasjien, in goeie werkende toestand. Skakel 083 308 2488

Middag ek wil hoor ek soek iemand wat vir my devils fork heing kan kwoteer en maak. Hulle kan my konrak by 0719044442. Dankie

Ek is op soek na n dubbelbedmatras wat in n baie goeie toestand is. Skakel 0726822260

3 Soek halfverweerde boomstomp wat as ornament in n tuin dien +- een en half meter lank. Skakel 071 044 1968

Gesoek : enige bo laai wasmasjien om the koop skakel 0618024943

Afdeling 3: Ek soek ‘n 150 liter geyser in ‘n goeie toestand. Skakel Ben 0823358900

Soek mediese suurstofmasjien skakel Nico by 083 7333 653

Opsoek na ‘n TV. Dankie 0826394309

Soek wendyhuis of sinkstoor tenminste 3mx4m kontak hein 0825608108

The post Koop en Verkoop – 22 Aug 2016 appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!