Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

BOVU ONTKEN AANTYGINGS DEUR EFF

$
0
0

Die uitgaande lid van die burgemeesterskomitee van Johannesburg belas met behuising, Dan Bovu, het aantygings deur die EFF ontken dat hy probeer het om raadslede om te koop om saam met die ANC te stem in Johannesburg se eerste raadsitting vandag.

EFF-woordvoerder Mbuyiseni Ndlozi het Bovu gister in ’n verklaring daarvan beskuldig dat hy tot R500 000 aan EFF-raadslede aangebied het om vandag saam met die ANC te stem.

Dit nadat die ANC sy meerderheidsregering in die munisipale verkiesing verloor het.

Bovu sê hy is voornemens om ‘n saak van laster teen die EFF aanhangig te maak.

The post BOVU ONTKEN AANTYGINGS DEUR EFF appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!