Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

DA DIEN HOFSTUKKE IN TEEN ZUMA SE APPèL

$
0
0

Die DA het bekend gemaak dat hy hofstukke by die Appèlhof in Bloemfontein ingedien het om pres. Jacob Zuma se aansoek om verlof tot appèl teen ’n uitspraak van die Hooggeregshof in Pretoria in April dat 783 aanklagte van rampokkery, korrupsie en bedrog weer teen hom ingestel word, teen te staan.

Die voorsitter van die DA se federale uitvoerende raad, James Selfe, sê Zuma se aansoek is niks anders nie as ’n vertragingstegniek om sy vervolging vir so lank as moontlik uit te stel.

Hy sê daar is geen redelike vooruitsig vir sukses of enige ander dwingende redes waarom die huidige appèl aangehoor moet word nie.

The post DA DIEN HOFSTUKKE IN TEEN ZUMA SE APPèL appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!