Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

INHULDIGING VAN NUWE RAADSLEDE IS AFGEHANDEL

$
0
0

Die inhuldiging van die 270 nuwe raadslede van die Johannesburg-metroraad is afgehandel.

Die EFF het beswaar gemaak teen die inhuldiging van ‘n ANC-raadslid, Dan Bovu, en daarop aangedring dat hy in hegtenis geneem word.

Bovu het vroeër bewerings deur die EFF verwerp dat hy van die EFF se lede met tot R500 000 wou omkoop om die ANC te steun tydens vandag se raadsverkiesing.

The post INHULDIGING VAN NUWE RAADSLEDE IS AFGEHANDEL appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!