Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

BOUCHER IS TITANS SE NUWE KRIEKET-AFRIGTER

$
0
0

Suid-Afrika se voormalige paaltjiewagter, Mark Boucher, is as die Titans se nuwe krieket-afrigter aangestel.

Hy sal op 1 September die leisels oorneem by Rob Walter wat voortaan in Nieu-Seeland gaan afrig.

Boucher, wat in 147 toetse vir Suid-Afrika gespeel het, se loopbaan is in 2012 op die toer na Engeland deur ’n ernstige oogbesering kortgeknip.

The post BOUCHER IS TITANS SE NUWE KRIEKET-AFRIGTER appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!