’n 30-Jarige man van Mahikeng in Noordwes het vandag in die Mmabatho- landdroshof verskyn omdat hy glo sy 12-jarige broer verwurg het.
Volgens die polisie is die slagoffer verlede week in ’n verlate huis naby sy skool in Masutlhe naby Mahikeng dood gevind.
Hy het geen sigbare beserings gehad nie en nog sy skoolklere aangehad.
The post MAN GLO BROER (12) VERWURG appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.