Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

VROU GOOI DOGTER (4) IN PUTTOILET

$
0
0

’n Vrou van Setlagole in Noordwes is van poging tot moord aangekla omdat sy glo haar vierjarige dogter in ’n puttoilet gegooi het.

Polisiewoordvoerder, luitenant-kolonel Pelonomi Makau, sê die 23-jarige vrou het reeds in die hof in Atamelang naby Delareyville verskyn.

Die het na bewering eers gedreig om haar eenjarige kind in die puttoilet te gooi, maar haar ma het haar omgepraat om dit nie te doen nie.

Die bure het die kind uit die put gered.

The post VROU GOOI DOGTER (4) IN PUTTOILET appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!