Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Browsing all 5283 articles
Browse latest View live

Koop en Verkoop – 19 Aug 2016

POSTE EN BETREKKINGS Ek is opsoek na ‘n goeie huis vir my huishulp wat nog 2 dae in die week oop het. Verkieslik nie groot gesin nie. Baie oulik, betroubaar, praat goed afrikaans en werk netjies....

View Article


AFRIKAANS TOP 20 (LUISTER EN STEM VIR JOU GUNSTELLING[E])

Hier is hierdie week se Rosestad Afrikaans Top 20. Jou terugvoer is belangrik. Stem vir jou gunstellinge (jy kan soveel kies as waarvan jou hou) deur op ‘like’ te druk. The post AFRIKAANS TOP 20...

View Article


BEAMPTES IN BFN STRATE VIR ‘WALK FOR TAX’

Motoriste in Bloemfontein moet op die uitkyk wees vir beamptes van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens, Sars, wat vandag die strate invaar vir die Walk for Tax Bloemfontein. Die doel van die Walk for Tax...

View Article

9 GOUE MEDALJE VIR BOLT

Nuus van die Olimpiese Spele in Rio de Janeiro is dat Usain Bolt sy Olimpiese loopbaan afgesluit het met sy negende goue medalje toe Jamaika die finaal van die vier by honderd meter aflos gewen het....

View Article

DA VRA VAN ROOYEN OM BY LIMPOPO IN TE GRYP

Die DA gaan die minister van samewerkende regering, Des van Rooyen, vra om dringend in te gryp in Limpopo omdat die raadsvergaderings in twee onbesliste rade, die Modimolle-Mookgophong-munisipaliteit...

View Article


PLAASMOORDENAAR KRY 20 JAAR TRONKSTRAF

Een van die plaasmoordenaars wat ’n egpaar in die distrik Dewetsdorp in die Vrystaat beroof en vermoor het, is in die hooggeregshof in Bloemfontein effektiewe tronkstraf van 20 jaar opgelê. Die...

View Article

DROOGTE NOG NIE GEBREEK NIE

Terwyl welkome reëns buite langs die Kwazulu-Natalse suidkus uitsak, is die erge droogte in die Kruger nasionale park nog nie gebreek nie. Van die riviere en damme het opgedroog terwyl ander se vlakke...

View Article

38 HOF TOE VIR GEWELD TYDENS BETOGINGS

Die polisie in Limpopo sê die 38 mense wat in hegtenis geneem is na gewelddadige betogings by Mogodi buite Lebowakgomo sal Maandag op aanklagte van openbare geweld in die hof verskyn. Inwoners het...

View Article


3 FAMILIELEDE VERMOOR: 4 GEARRESTEER

Vier verdagtes is in hegtenis geneem in verband met die moord van drie familielede op ‘n nedersetting naby Melmoth in die noorde van KwaZulu-Natal. Een van die slagoffers was ‘n swanger vrou. Nog ‘n...

View Article


6 BENDE IN DIE HOF VIR MOORD

Ses lede van die Born to Kill-bende in Bloemfontein sal Maandag in die plaaslike landdroshof nadat hulle na bewering twee van hul mede-bendelede vermoor het. News24 berig dat die ses mans, almal tussen...

View Article

REUSE BRAND BY OLIE RAFFINADERY

Brandbestryders in die sentraal Amerikaanse staat Nicaragua probeer om ‘n reuse brand by die land se enigte olie raffinadery onder beheer te bring. Die brand het twee dae gelede ontstaan toe een van...

View Article

CASTER KRY GOUD VIR SA

Suid-Afrika het sy tweede goue medalje op die Olimpiese Spele verower met Caster Semenya wat vroeg vanoggend Suid-Afrikaanse tyd as die nuwe Olimpiese kampioen in die 800 meter vir vroue gekroon is. Sy...

View Article

MAN BETRAP MET R17 000 SE DWELMS

Die polisie in die Boland het ‘n 55-jarige man by Worcester in hegtenis geneem nadat hy betrap is met tik, mandrax en dagga ter waarde van R17 000. Die verdagte sal Maandag in die Worcester Landdroshof...

View Article


SAKKE MET ONTSKULPTE PERLEMOEN IN BAKKIE GEVIND

Die 30-jarige bestuurder van ‘n bakkie en inwoner van die Zwelihle woonbuurt buite Hermanus in die Wes-Kaap sal môre in die landdroshof in die Strand verskyn in verband met ‘n groot perlemoen vonds...

View Article

GEEN VERHOGING IN KLASGELD VOLGENDE JAAR

Studente aan universiteite sal volgende jaar weer geen verhoging in klasgeld kry nie ondanks die feit dat dit die ondergang van Suid-Afrikaanse universiteite kan lei. Pres. Jacob Zuma het opdrag gegee...

View Article


LASTERSAAK TEEN MAPHATSOE

‘n Lastersaak deur die voormalige minister van intelligensie, Ronnie Kasrils, teen die voorsitter van die Umkhonto We Sizwe Militêre Veterane-vereniging, Kebby Maphatsoe, sal Maandag in die...

View Article

70 ZAMA ZAMAS IN WELKOM HOF

Sewentig onwettige myners, beter bekend as zama zamas, sal môre in die Welkom landdroshof verskyn, nadat hulle deur die polisie by ‘n skag van die Eland-goudmyn op die Vrystaatse Goudvelde vasgetrek is...

View Article


51 DOOD IN SELFMOORD-BOMAANVAL BY TROUE

Minstens 51 mense is dood in ‘n selfmoord-bomaanval deur ‘n tiener by ’n troue in Turkye. Volgens Turkye se pres. Tayyip Erdogan was die aanvaller wat Saterdagaand laat op ’n feesviering in die...

View Article

VROU STEEDS KRITIEK NA MOTOR OOR HAAR RY

Die hoogswanger vrou van Pretoria wat haar eersteling verloor het nadat ’n motor by ’n motorwassery oor haar gery het, die 35-jarige Belinda Louw, is steeds in ’n kritieke toestand. Netwerk24 berig...

View Article

GEDENKDIENS VIR 11 VAN BUSTRAGEDIE

’n Gedenkdiens word Woensdag gehou vir die 11 lede van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag wat Vrydag in ‘n bustragedie gesterf het. Die bus met 42 lede was op pad terug van Qwaqwa se...

View Article
Browsing all 5283 articles
Browse latest View live