Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

51 DOOD IN SELFMOORD-BOMAANVAL BY TROUE

$
0
0

Minstens 51 mense is dood in ‘n selfmoord-bomaanval deur ‘n tiener by ’n troue in Turkye.

Volgens Turkye se pres. Tayyip Erdogan was die aanvaller wat Saterdagaand laat op ’n feesviering in die suidoostelike stad Gaziantep toegeslaan het, was tussen 12 en 14 jaar oud.

Minstens 69 mense is beseer, van wie 17 ernstig.

Talle vroue en kinders is onder die slagoffers.

Erdogan se boodskap, waarin hy ook die terreugroep Isis van die aanval beskuldig het, is op NTV uitgesaai.

Die selfmoord-bomaanvaller het laatnag op die troue toegeslaan nadat sommige families reeds die feesvieringe verlaat het.

Die aanval is die dodelikste tot nog toe vanjaar in Turkye.

The post 51 DOOD IN SELFMOORD-BOMAANVAL BY TROUE appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!