Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

70 ZAMA ZAMAS IN WELKOM HOF

$
0
0

Sewentig onwettige myners, beter bekend as zama zamas, sal môre in die Welkom landdroshof verskyn, nadat hulle deur die polisie by ‘n skag van die Eland-goudmyn op die Vrystaatse Goudvelde vasgetrek is toe hulle na die oppervlak gekom het.

Die mynwerkers het glo probeer wegkom van metaangas onder in die myn.

Die zama zamas is van Lesotho, Mosambiek en Zimbabwe afkomstig.

The post 70 ZAMA ZAMAS IN WELKOM HOF appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!