Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

LASTERSAAK TEEN MAPHATSOE

$
0
0

‘n Lastersaak deur die voormalige minister van intelligensie, Ronnie Kasrils, teen die voorsitter van die Umkhonto We Sizwe Militêre Veterane-vereniging, Kebby Maphatsoe, sal Maandag in die hooggeregshof in Pretoria aangehoor word.

Kasrils dagvaar Maphatsoe vir ‘n miljoen rand nadat hy die oud-minister daarvan beskuldig het dat hy die vrou, wat pres. Jacob Zuma destyds van verkragting aangekla het, glo aangesê het om die klag aanhanging te maak.

Zuma is later onskuldig bevind en het in die hofsaak in 2006 beweer dat die aanklagte van verkragting deel is van ‘n politieke sameswering teen hom.

The post LASTERSAAK TEEN MAPHATSOE appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!