Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

9 GOUE MEDALJE VIR BOLT

$
0
0

Nuus van die Olimpiese Spele in Rio de Janeiro is dat Usain Bolt sy Olimpiese loopbaan afgesluit het met sy negende goue medalje toe Jamaika die finaal van die vier by honderd meter aflos gewen het.

Die oorwinning beteken dat die 29-jarige Bolt al drie naellooptitels verower het.

Japan het verras deur ‘n silwer medalje in die Olimpiese aflos-item te wen.

Die VSA is steeds aan die bopunt wat Olimpiese medajes betref en het reeds ‘n allemintige 105 waarvan 38 goues agter sy naam.

Brittanje is tweede met 24 goue medaljes gevolg deur Sjina met 22.

The post 9 GOUE MEDALJE VIR BOLT appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!