Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

BEAMPTES IN BFN STRATE VIR ‘WALK FOR TAX’

$
0
0

Motoriste in Bloemfontein moet op die uitkyk wees vir beamptes van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens, Sars, wat vandag die strate invaar vir die Walk for Tax Bloemfontein.

Die doel van die Walk for Tax is om die man op straat te nader en in te lig oor hoe die belasting-seisoen tot dusver verloop, veral ten opsigte van opgawes wat reeds ingedien is, hoe opgawes ingedien kan word en wat die sluitingsdatum daarvoor is.

Die Walk for Tax begin by Hoffmann Plein in die stad en eindig ook weer daar.

St. Andrew-straat, Kingsway, Parfittlaan, Dan Pienaar Rylaan sowel as Louw Wepener-straat, Albrechtstraat, Harry Smith-straat en Aliwal-straat in die stad sal bedrywig wees.

The post BEAMPTES IN BFN STRATE VIR ‘WALK FOR TAX’ appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!