Die polisie in Limpopo sê die 38 mense wat in hegtenis geneem is na gewelddadige betogings by Mogodi buite Lebowakgomo sal Maandag op aanklagte van openbare geweld in die hof verskyn.
Inwoners het gister die R37-pad tussen Polokwane en Burgersfort versper.
Die inwoners is glo nie tevrede met van die raadslede in die gebied nie.
The post 38 HOF TOE VIR GEWELD TYDENS BETOGINGS appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.