Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

DROOGTE NOG NIE GEBREEK NIE

$
0
0

Terwyl welkome reëns buite langs die Kwazulu-Natalse suidkus uitsak, is die erge droogte in die Kruger nasionale park nog nie gebreek nie.

Van die riviere en damme het opgedroog terwyl ander se vlakke laag is.

‘n Woordvoerder van die wildtuin, William Mabasa, sê grasveters soos seekoeie en buffels het nie genoeg kos en water nie.

Meer sneeu word intussen die naweek oor die suidelike dele van Suid-Afrika asook Lesotho voorspel.

Sneeu sal na verwagting oor die sentrale en suidelike Drakensberg en die Maluti-berge in Lesotho val.

Reën sal aan die oostelike dele van Suid-Afrika voorkom.

The post DROOGTE NOG NIE GEBREEK NIE appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!