Vier verdagtes is in hegtenis geneem in verband met die moord van drie familielede op ‘n nedersetting naby Melmoth in die noorde van KwaZulu-Natal.
Een van die slagoffers was ‘n swanger vrou.
Nog ‘n persoon wat onder die kapmes- en skietaanval deurgeloop het, is in ‘n kritieke toestand.
The post 3 FAMILIELEDE VERMOOR: 4 GEARRESTEER appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.