Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Koop en Verkoop – 19 Aug 2016

$
0
0

POSTE EN BETREKKINGS

Ek is opsoek na ‘n goeie huis vir my huishulp wat nog 2 dae in die week oop het. Verkieslik nie groot gesin nie. Baie oulik, betroubaar, praat goed afrikaans en werk netjies. Kontak no 084 450 0505
Machield Meyer.

Opsoek na werk, het die volgende ondervinding. Algemene kantoorwerk, Aankoper, Voorraad behee,r Tenders Ontvangs, Invorderings, PA, Kotasies En nog vele meer. Kontak my gerus by 0795113033

SOEK WERK IS INWODENDE TUISVERSORGER GOEIE VERW 0722011510

______________________________________________________________________________

VERKOPE

Ek het die volgende te koop:
Groot spa bad sonder pomp. R800-00
Lugdruk ghriespomp. R200-00. Kontak Kassie by 0832641218

Het te ruil vir kontant
1. 3 x loodglas vensters, deursigtig met amber. Ideal vir kombuiskaste. R600 per ruit
2. Hout messegoed kas met fluweel uitgevoer in binnekant , R500.00. Indien u belangstel, kontak Mev. Marais 082 855 6845

koop en verkoop 2. Visnet R100 elk, n oudtyd trapfiets geskik vir tuin ornament R250. 00 Kobus 082 381 5749

Te koop water verkoeler 10 lt R1000 sel 0793764301

Koop en verkoop program. Ek het 9 5 liter water bottels te koop teen R 6.50 elk. Skakel my, Ivan by 0832569901. Dankie

2. Te koop. Sak vol skaatsplank wielletjies R50. Stort kraneen kop R60. Elekt staal boks kas R60. 0824108886

_______________________________________________________________________

OPSOEKE

3 Dringend op soek na bly plek ouma woonstel of klein plot skakel 0826701138

Ek is opsoek na n 1300 Toyota Tazz enjin kan my skakel as iemand een het Asb Dirk of n onpadvaardige motor. Skakel 072 112 8702

Soek! Soek asb n groot hond maar moet nog klein wees vir plaas. En n makou mannetjie. Asb. 0824252261. Baie dankie.

KOOP EN VERKOOP. Eugene is dringend opsoek na bamboes. 70mm en dikker. Sal self kom sny. 0726684337

Koop en verkoop Afdeling 2 Opsoek na grondboor om te koop asook opvou staaltafel. Selfoon 0745528077

The post Koop en Verkoop – 19 Aug 2016 appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!