Zimbabwe het sowat 600 polisiebeamptes by die grensdorp, Beitbrug, herontplooi, omdat hulle nie die eerste van ‘n aantal landwye betogings teen die Mugabe-regering kon beheer nie.
Volgens die minister van binnelandse sake, Kembo Mohadi, sal daar teen die polisielede opgetree word.
‘n Pakhuis van die Zimbabwiese Inkomstediens is onder meer aan die brand gesteek tydens die betoging op 1 Julie teen Zimbabwe se verbod op die invoer van sekere produkte uit Suid-Afrika.
The post 600 BEAMPTES BY BEITBRUG HERONTPLOOI appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.