Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Browsing all 5283 articles
Browse latest View live

STUDENTE VAN WALTER SISULU-UNIVERSITEIT STAAK

Studente van die Walter Sisulu-universiteit in Mthatha in die Oos-Kaap het vanoggend die N2-hoofweg en ingange na die universiteit met brandende buitebande versper. Die polisie is ook met klippe...

View Article


3 GEARRESTEER VIR MOTORDIEFSTAL

Drie verdagtes is in hegtenis geneem nadat hulle die afgelope drie maande motors by motorhuurmaatskappye gehuur en dit glo nie terugbesorg het nie. Die polisie sê twee mans van KwaZulu-Natal het gister...

View Article


DS. HAASBROEK HERSTEL GOED NA BOTSING IN BFN

Ds. Bertie Haasbroek, tentmaker-leraar by die NG kerk Universitas in die stad, herstel goed nadat hy in ’n botsing betrokke was. Haasbroek is die afgelope Sondagaand na die waakeenheid van die...

View Article

DUBAI: VERMISTE SA MAN IN HOSPITAAL GEVIND

Die oud-Bloemfonteiner Pieter Swanepoel, wat sowat tien dae gelede in Dubai vermis geraak het, is veilig in ’n hospitaal gevind. Die 38-jarige Swanepoel, ’n dataverwerker by Thames Water in Londen, het...

View Article

SUNETTE VILJOEN KRY SILWER IN RIO

Suid-Afrika se vroue-spiesgooier, Sunette Viljoen, het vanoggend vroeg Suid-Afrikaanse tyd ‘n silwermedalje in die spiesgooi op die Olimpiese Spele verower. Viljoen het tweede in die Olimpiese...

View Article


OSCAR SE REGSPAN DIEN HOFSTUKKE IN

Die veroordeelde moordenaar Oscar Pistorius se regspan het hofstukke by die hooggeregshof in Pretoria ingedien in antwoord op die staat se voorneme om te appelleer. Die staat vra volgende Vrydag in dié...

View Article

CHANELLE HENNING-SAAK: UITSPRAAK VOORBEHOU

Die Appèlhof in Bloemfontein het uitspraak voorbehou in die saak teen die veroordeelde moordenaars, Ambrose Monye en André Gouws. Die twee appeleer teen ‘n hooggeregshofuitspraak nadat hulle elk...

View Article

EIENAAR ONTKEN OTAVI BY GEBLIKTE LEEUJAG BETROKKE IS

Die eienaar van die Otavi-leeuplaas op Parys in die Vrystaat ontken bewerings van die Four Paws diereregte-organisasie dat dié plaas by geblikte leeujag betrokke is. Die plaas is in die nuus nadat die...

View Article


BFN-VROU VERMOOR: JONG MAN KRY NIE BORGTOG

Die man wat na bewering sy bejaarde werkgewer vermoor het, se borgtogaansoek is in die landdroshof in die stad van die hand gewys omdat hy moontlik staatsgetuies kan intimideer. Die 23-jarige Kgotso...

View Article


MAN STERF TOE HY TEEN STILSTAANDE BUS BOTS

’n 22-Jarige man is dood toe hy in Mitchells Plein in die Kaapse Skiereiland teen ’n stilstaande Golden Arrow-bus gebots het. Volgens ‘n woordvoerder van Kaapstad se verkeersdienste, Richard Coleman,...

View Article

DIDIZA TERUG PARLEMENT TOE

Die voormalige minister, Thoko Didiza, wat die ANC se burgemeesterskandidaat vir Tshwane was, gaan na die parlement terugkeer ná die party se swak vertoning in die munisipale verkiesing. Haar kans om...

View Article

MANGAUNG: EERSTE RAADSVERGADERING VIR 3 UUR VERTRAAG

Die eerste raadsvergadering van die Mangaung-metro ná die onlangse plaaslike verkiesing met sy nuutverkose 100 raadslede is sowat drie uur vertraag omdat die regte prosedures nie gevolg is toe die...

View Article

27 LEDE VAN WEERMAG OP VERPLIGTE VERLOF

Die hoof van die Weermag, generaal Solly Shoke, het bekend gemaak dat 27 lede, waaronder agt burgerlikes, op verpligte verlof geplaas is terwyl bewerings van bedrog en korrupsie by die weermag se...

View Article


MORTIERBOM IN 2 MANS SE BESIT GEVIND

Twee mans is in die Johannesburgse middestad in hegtenis geneem nadat die polisie ‘n mortierbom in hul besit gevind het. Volgens ‘n polisiewoordvoerder het lede van die blitspatrollie die vonds gemaak...

View Article

WAPENS, AMMUNISIE GESTEEL: 2 MANS KRY NIE BORGTOG

Borgtog is geweier aan twee van die mans wat na bewering in Julie by die Vloot se vuurwapenopslagplek in Simonstad ingebreek en wapens en ammunisie gesteel het. Landdros Crystal McKenna het gesê die...

View Article


RUBBERKOEëLS OP OPROERIGE INWONERS GEBRUIK IN PRIESKA

Die polisie op Prieska in die Noord-Kaap het gister rubberkoeëls gebruik om oproerige inwoners onder beheer te bring nadat hul amok gemaak het omdat hulle nie die ANC se voorgestelde...

View Article

ANC-ONDERSTEUNER BY RAADSVERGADERING AANGERAND

Daar was vanoggend drama en pandemonium by die burgersentrum in Rustenburg waar die eerste raadsvergadering ná die munisipale verkiesing gehou is. ‘n ANC-ondersteuner is onder meer deur...

View Article


DURBANSE SKOOLHOOF DOODGESKIET

Die KwaZulu-Natalse onderwysdepartement het sy skok uitgespreek nadat ‘n Durbanse skoolhoof in die stad doodgeskiet is. Die polisie se luitenant-kolonel Thulani Zwane sê die 62-jarige Nhlanhla Mhlongo...

View Article

23 SAKKE DAGGA OP BAKKIE GEVIND

Twee verdagtes is gisteraand by ’n padblokkade op die N2 by Grahamstad in hegtenis geneem nadat 23 groot sakke vol saamgeperste dagga op hul bakkie gevind is. Polisiewoordvoerder, kaptein Mali...

View Article

600 BEAMPTES BY BEITBRUG HERONTPLOOI

Zimbabwe het sowat 600 polisiebeamptes by die grensdorp, Beitbrug, herontplooi, omdat hulle nie die eerste van ‘n aantal landwye betogings teen die Mugabe-regering kon beheer nie. Volgens die minister...

View Article
Browsing all 5283 articles
Browse latest View live