Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

WAPENS, AMMUNISIE GESTEEL: 2 MANS KRY NIE BORGTOG

$
0
0

Borgtog is geweier aan twee van die mans wat na bewering in Julie by die Vloot se vuurwapenopslagplek in Simonstad ingebreek en wapens en ammunisie gesteel het.

Landdros Crystal McKenna het gesê die 21-jarige Duncan Gouvias en die 18-jarige Dilon Sewkumar het nie aan die hof bewys dat dit in belang van geregtigheid sou wees om hulle op borgtog vry te laat nie.

Borgtog van R3000 is aan die derde beskuldigde, die 19-jarige Karabo Ramokgopa, toegestaan.

The post WAPENS, AMMUNISIE GESTEEL: 2 MANS KRY NIE BORGTOG appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!