Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

BFN-VROU VERMOOR: JONG MAN KRY NIE BORGTOG

$
0
0

Die man wat na bewering sy bejaarde werkgewer vermoor het, se borgtogaansoek is in die landdroshof in die stad van die hand gewys omdat hy moontlik staatsgetuies kan intimideer.

Die 23-jarige Kgotso Patrick Gigi, van Fase 5, Mangaung, word aangekla van die moord op die 73-jarige Hendrik Knoetze van Pellissier in die stad.

Hy is op 18 Julie vanjaar in sy huis met ’n voorwerp doodgeslaan.

Landdros T.P. Dikotsi het in die uitspraak gesê dit is nie in die belang van geregtigheid om Gigi op borgtog vry te laat nie omdat hy moontlik staatsgetuies kan intimideer.

Sy verhoor is tot volgende maand uitgestel.

The post BFN-VROU VERMOOR: JONG MAN KRY NIE BORGTOG appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!