Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

CHANELLE HENNING-SAAK: UITSPRAAK VOORBEHOU

$
0
0

Die Appèlhof in Bloemfontein het uitspraak voorbehou in die saak teen die veroordeelde moordenaars, Ambrose Monye en André Gouws.

Die twee appeleer teen ‘n hooggeregshofuitspraak nadat hulle elk lewenslange tronkstraf opgelê is vir die kontrakmoord op Chanelle Henning wat in 2011 doodgeskiet nadat sy haar seun by ‘n kleuterskool in Faerie Glen in Pretoria afgelaai het.

The post CHANELLE HENNING-SAAK: UITSPRAAK VOORBEHOU appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!