Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

DIDIZA TERUG PARLEMENT TOE

$
0
0

Die voormalige minister, Thoko Didiza, wat die ANC se burgemeesterskandidaat vir Tshwane was, gaan na die parlement terugkeer ná die party se swak vertoning in die munisipale verkiesing.

Haar kans om burgemeester te word, is Woensdag die nekslag toegedien toe die EFF-leier, Julius Malema, gesê het sy party sal die DA se burgemeesterskandidaat, Solly Msimanga, steun.

Didiza se woordvoerder, Teboho Joala, het gister bevestig dat sy terugkeer parlement toe.

The post DIDIZA TERUG PARLEMENT TOE appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!