Die hoof van die Weermag, generaal Solly Shoke, het bekend gemaak dat 27 lede, waaronder agt burgerlikes, op verpligte verlof geplaas is terwyl bewerings van bedrog en korrupsie by die weermag se ondersteuningsbasis in Limpopo ondersoek word.
Hy sê in ‘n kort verklaring daar sal voortgegaan word om korrupsie en bedrog in die weermag uit te roei.
Geen ander besonderhede is bekend gemaak nie.
The post 27 LEDE VAN WEERMAG OP VERPLIGTE VERLOF appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.