Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

DUBAI: VERMISTE SA MAN IN HOSPITAAL GEVIND

$
0
0

Die oud-Bloemfonteiner Pieter Swanepoel, wat sowat tien dae gelede in Dubai vermis geraak het, is veilig in ’n hospitaal gevind.

Die 38-jarige Swanepoel, ’n dataverwerker by Thames Water in Londen, het tien dae gelede op ’n vliegtuig op die lughawe in Dubai siek geword.

Hy is toe na die lughawe se mediese sentrum geneem.

Hy is ’n dag later ontslaan en het dadelik weer ’n kaartjie na Engeland bespreek, maar nie vir die vlug opgedaag nie.

Nicoline Swanepoel, Pieter se ma wat in Fichardtpark woon, het bevestig hy is Woensdag in ’n hospitaal daar gekry nadat hy weer siek geword het.

The post DUBAI: VERMISTE SA MAN IN HOSPITAAL GEVIND appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!