Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Browsing all 5283 articles
Browse latest View live

BOSBRAND WOED NOG IN LA

Meer as 82 000 mense moes tot dusver uit hul huise oos van Los Angeles in Kalifornië padgee waar die bosbrande steeds vinnig versprei. Minstens 34 000 huise word deur die bosbrande bedreig. Intussen...

View Article


AUSTRALIESE REGERING GAAN ASIELSOEKER SENTRUM SLUIT

Die Australiese regering het ingestem om ‘n omstrede asielsoeker sentrum in Papua Nieu-Guinee te sluit. Dit volg nadat die hooggeregshof in Papua Nieu-Guinee beslis het dat die aanhouding van...

View Article


Koop en Verkoop – 17 Aug 2016

POSTE EN BETREKKINGS Goeie dag. Ek is dringend op soek na werk Ek het al baie erfaring. Ek is baie goed met syfers, en gewone kantoor administrasie en het myself al opgewerk tot by eienares v 2...

View Article

PEDOFIEL-PA GAAN IN NOVEMBER GEVONNIS WORD

Die selferkende pedofiel-pa van Sasolburg in die Vrystaat wat met sy eie twee dogtertjies en hulle maatjies gelol het, sal op 1 November gevonnis word. Dit volg nadat die 42-jarige Sasolburg-monster...

View Article

DA, EFF EN ANDER PARTYE WERK SAAM

Die EFF, die DA en ander opposisiepartye het die ANC gister in van die groot metro’s en elders tot in die politieke woestyn geboender. Die DA het gister ’n koalisie-ooreenkoms met die UDM, die ACDP en...

View Article


TAALBELEID: UV GAAN BESLUIT HOF TOE NEEM

Die Universiteit van die Vrystaat gaan die hofbesluit om sy taalbeleid nietig te verklaar na die Appèlhof én die Grondwet Hof neem. Die hofbevel is verlede maand deur AfriForum en Solidariteit in die...

View Article

WINKEL IN BFN BEROOF DEUR 4 GEWAPENDE MANS

Die polisie in Bloemfontein ondersoek ’n klag van sakeroof nadat vier gewapende mans ’n winkel van ’n burger van Bangladesj Maandag in Universitas beroof het. Polisiewoordvoerder kapt. Chaka Marope sê...

View Article

WAYDE HET KONTRAK MET ADIDAS, NIE NIKE NIE

Die Bloemfonteinse goue medalje-wenner Wayde van Niekerk het nie ’n lewenslange kontrak met Nike gesluit wat hom jaarliks miljarde rande in die sak sal bring nie. Gerugte op sosiale media dat Van...

View Article


14 KANDIDATE VIR OB POS SAL TOT 5 VERMINDER WORD

Die 14 kandidate vir die pos van Openbare Beskermer sal vandag tot vyf verminder word wanneer parlementslede die kandidate op grond van verlede week se onderhoude kan oorweeg. Die voorsitter van die ad...

View Article


PETROLSTAKING IS VERBY

Die staking in die petroleumbedryf is verby nadat werkgewers en die vakbond, Ceppawu, ooreengekom het tot ‘n nuwe twee-jaar-salarisooreenkoms. Die staking deur sowat 15 000 werkers het drie weke geduur...

View Article

“KOALISIES IS ‘N HISTORIESE GEBEURTENIS”– MULDER

Die leier van die Vryheidsfront Plus, Pieter Mulder, sê koalisies om plaaslike regerings te vorm en die ANC daardeur uit regeringsposisies te dwing, is ʼn historiese gebeurtenis tot voordeel van alle...

View Article

BABA MET HAMMER DOODGESLAAN: MAN KRY SWAAR STRAF

Die 26-jarige man wat sy meisie se drie maande oue baba met ‘n hamer doodgeslaan het, is in die landdroshof in Palm Ridge, Johannesburg, tot lewenslange tronkstraf gevonnis. Die 26-jarige Xolani Ndlovu...

View Article

LUISTER: OORDENKINGS (POTGOOI)

Luister gerus onder na die potgooi vir vandag se Oordenking deur Ds Zak Scholtz:   The post LUISTER: OORDENKINGS (POTGOOI) appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.

View Article


LUISTER: OORDENKINGS (POTGOOI)

Luister gerus onder na die potgooi vir vandag se Oordenking deur Ds Zak Scholtz:   The post LUISTER: OORDENKINGS (POTGOOI) appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.

View Article

PASSASIERSTREIN BOTS TEEN BOOM IN FRANKRYK

Talle mense is beseer, agt van hulle ernstig, toe ‘n passasierstrein in die suide van Frankryk teen ‘n boom gebots het wat in ‘n haelstorm ontwortel is. Volgens berigte het die trein oos van...

View Article


AARDBEWING SKUD AUSTRALIESE KUS

‘n Aardbewing van 5,7 sterkte het Donderdagmiddag, Australiese tyd, gewilde toeristedorpe oor ‘n afstand van ‘n duisend kilometer aan die noordoostelike kus, en veral Queensland, geskud. Die episentrum...

View Article

VLIEGONGELUK: FAMILIES WAG NOG VIR ANTWOORDE

’n Jaar nadat vyf Namibiërs in ’n vliegongeluk buite Durbanville naby Kaapstad dood is, is die finale verslag oor die ramp nog nie uitgereik nie en wag hul families steeds op antwoorde. ’n Lugambulans,...

View Article


TELKOM KRITISEER SABOTASIE VAN NETWERK

Telkom het vanoggend in ‘n verklaring die vermeende sabotasie van sy netwerk landwyd skerp gekritiseer. Woordvoerder Jacqui O’Sullivan sê optiese-veselkabels is gesny en in sommige gevalle aan die...

View Article

MEISIE (2) DOODGESKIET DEUR AANVALLERS

’n Tweejarige meisie is op haar ma se rug doodgeskiet toe aanvallers van buite op haar ouers se plakkershut buite Wepener in die Vrystaat losgebrand het. Albei haar ouers is in die skietery gewond en...

View Article

STAKENDE TELKOM-WERKERS ONTKEN SABOTASIE

Stakende Telkom-werkers het ontken dat hul betrokke was by enige sabotasie van die maatskappy se netwerk landwyd. Telkom se groephoof, Sipho Maseko, het gister ’n beloning van R500 000 uitgeloof vir...

View Article
Browsing all 5283 articles
Browse latest View live