Die Australiese regering het ingestem om ‘n omstrede asielsoeker sentrum in Papua Nieu-Guinee te sluit.
Dit volg nadat die hooggeregshof in Papua Nieu-Guinee beslis het dat die aanhouding van asielsoekers en vlugtelinge op die eiland Manus ongrondwetlik is.
Die sentrum wat tans 854 mans huisves, sal nie dadelik gesluit word nie.
The post AUSTRALIESE REGERING GAAN ASIELSOEKER SENTRUM SLUIT appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.