Meer as 82 000 mense moes tot dusver uit hul huise oos van Los Angeles in Kalifornië padgee waar die bosbrande steeds vinnig versprei.
Minstens 34 000 huise word deur die bosbrande bedreig.
Intussen woed nog ‘n reuse bosbrand noord van San Francisco.
The post BOSBRAND WOED NOG IN LA appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.