Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

TELKOM KRITISEER SABOTASIE VAN NETWERK

$
0
0

Telkom het vanoggend in ‘n verklaring die vermeende sabotasie van sy netwerk landwyd skerp gekritiseer.

Woordvoerder Jacqui O’Sullivan sê optiese-veselkabels is gesny en in sommige gevalle aan die brand gesteek om die maksimum skade aan te rig en dit is nie vandalisme nie, aangesien die misdadigers geweet het wat hulle doen.

Telkom het tans te doen met ‘n staking deur lede van die Kommunikasiewerkersvakbond, die CWU, wat volgens die verklaring gister toegang tot verskeie Telkom-kantore en geriewe versper het.

The post TELKOM KRITISEER SABOTASIE VAN NETWERK appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!