Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

MEISIE (2) DOODGESKIET DEUR AANVALLERS

$
0
0

’n Tweejarige meisie is op haar ma se rug doodgeskiet toe aanvallers van buite op haar ouers se plakkershut buite Wepener in die Vrystaat losgebrand het.

Albei haar ouers is in die skietery gewond en word in die Pelonomi-hospitaal in Bloemfontein behandel.

Volgens die polisie is niks uit hul huis gesteel nie.

Die polisie het agt patroondoppies op die toneel opgetel.

The post MEISIE (2) DOODGESKIET DEUR AANVALLERS appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!