Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

PEDOFIEL-PA GAAN IN NOVEMBER GEVONNIS WORD

$
0
0

Die selferkende pedofiel-pa van Sasolburg in die Vrystaat wat met sy eie twee dogtertjies en hulle maatjies gelol het, sal op 1 November gevonnis word.

Dit volg nadat die 42-jarige Sasolburg-monster van Vaalpark gister in die hooggeregshof in Bloemfontein op 37 aanklagte van verkragting, 18 van onsedelike aanranding en ‘n menigte aanklagte van kinderpornografie skuldig bevind is.

Regter Jake Moloi het die man ook aan 542 aanklagte van besit, 109 van verspreiding en 228 van vervaardiging van kinderpornografie skuldig bevind.

Hy kan tot 37 keer lewenslank tronk toe gestuur word.

The post PEDOFIEL-PA GAAN IN NOVEMBER GEVONNIS WORD appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!