Die 14 kandidate vir die pos van Openbare Beskermer sal vandag tot vyf verminder word wanneer parlementslede die kandidate op grond van verlede week se onderhoude kan oorweeg.
Die voorsitter van die ad hoc-komitee wat die OB moet aanbeveel, Makhosi Khoza, sê in ’n verklaring nog ’n vergadering sal moontlik aanstaande week gehou moet word om die nuwe OB te kies.
Die huidige OB, advokaat Thuli Madonsela, se termyn verstryk in Oktober.
The post 14 KANDIDATE VIR OB POS SAL TOT 5 VERMINDER WORD appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.