Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

WAYDE HET KONTRAK MET ADIDAS, NIE NIKE NIE

$
0
0

Die Bloemfonteinse goue medalje-wenner Wayde van Niekerk het nie ’n lewenslange kontrak met Nike gesluit wat hom jaarliks miljarde rande in die sak sal bring nie.

Gerugte op sosiale media dat Van Niekerk, wat onlangs in wêreldrekordtyd in die 400 meter goud op die Olimpiese Spele gewen het, die tamaai borgskap gesluit het, het soos ‘n veldbrand versprei.

Peet van Zyl, Van Niekerk se bestuurder, het dit egter as vals beskryf.

Volgens Van Zyl is Van Niekerk se kontrak met Adidas en steek daar waarheid in Nike-gerugte nie.

Van Niekerk se program is nog onduidelik, maar Netwerk24 berig ’n Diamantliga-byeenkoms of twee is in die vooruitsig voordat hy volgende maand na Suid-Afrika terugkeer.

The post WAYDE HET KONTRAK MET ADIDAS, NIE NIKE NIE appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!