Die staking in die petroleumbedryf is verby nadat werkgewers en die vakbond, Ceppawu, ooreengekom het tot ‘n nuwe twee-jaar-salarisooreenkoms.
Die staking deur sowat 15 000 werkers het drie weke geduur en onder meer tot brandstoftekorte by sommige vulstasies gelei.
Die nuwe ooreenkoms maak voorsiening vir ‘n 7% verhoging vanjaar en ‘n verhoging van inflasie plus 1,5% vir aanstaande jaar.
The post PETROLSTAKING IS VERBY appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.