Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

“KOALISIES IS ‘N HISTORIESE GEBEURTENIS”– MULDER

$
0
0

Die leier van die Vryheidsfront Plus, Pieter Mulder, sê koalisies om plaaslike regerings te vorm en die ANC daardeur uit regeringsposisies te dwing, is ʼn historiese gebeurtenis tot voordeel van alle mense in Suid-Afrika.

Hy sê in ‘n verklaring die oorheersing van die ANC tot dusver op politieke gebied het tot ʼn groot mate die moontlike positiewe rol wat koalisies tussen opposisiepartye kon speel, verydel.

Mulder sê vir die eerste keer in die land se nuwe bedeling sal koalisies as ʼn stelsel van wigte en teenwigte ʼn groot rol speel om beter regering te verseker.

The post “KOALISIES IS ‘N HISTORIESE GEBEURTENIS” – MULDER appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!