Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

PASSASIERSTREIN BOTS TEEN BOOM IN FRANKRYK

$
0
0

Talle mense is beseer, agt van hulle ernstig, toe ‘n passasierstrein in die suide van Frankryk teen ‘n boom gebots het wat in ‘n haelstorm ontwortel is.

Volgens berigte het die trein oos van Montpellier teen ‘n spoed van 140 kilometer teen die boom op die spoorlyn vasgejaag.

Een van die kritiek-beseerde passasiers is per helikopter na ‘n hospitaal geneem.

The post PASSASIERSTREIN BOTS TEEN BOOM IN FRANKRYK appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!