Die polisie in die Boland het ‘n 55-jarige man by Worcester in hegtenis geneem nadat hy betrap is met tik, mandrax en dagga ter waarde van R17 000.
Die verdagte sal Maandag in die Worcester Landdroshof verskyn.
Vroeër is ‘n 31-jarige man op Wellington in hegtenis geneem op aanklagte van dwelmhandel en die besit van ‘n gevaarlike wapen.
The post MAN BETRAP MET R17 000 SE DWELMS appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.