Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

CASTER KRY GOUD VIR SA

$
0
0

Suid-Afrika het sy tweede goue medalje op die Olimpiese Spele verower met Caster Semenya wat vroeg vanoggend Suid-Afrikaanse tyd as die nuwe Olimpiese kampioen in die 800 meter vir vroue gekroon is.

Sy het die wedloop in ’n nuwe Suid-Afrikaanse rekordtyd van een minuut 55,29 sekondes gewen.

Die 25-jarige Suid-Afrikaner was meer as ‘n sekonde vinniger as die silwermedalje-wenner, Burundi se Francine Niyonsaba.

Die wereldrekord-houer in die 400 meter vir mans, Wayde van Niekerk, het Suid-Afrika se eerste goue medalje verlede week in Rio de Janeiro verower.

The post CASTER KRY GOUD VIR SA appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!