Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

2 FRANSE VRYWILLIGERS OP EILAND DOOD GEVIND

$
0
0

Twee jong Franse vrywilligers is gisteroggend dood gevind op die eiland, Sainte Marie, aan die noordkus van Madasgaskar.

Amptenare sê albei het kopbeserings gehad en ‘n saak van moord word ondersoek.

Die man en ‘n vrou van in hul 20’s het vir ‘n plaaslike omgewingsorganisasie wat hom vir die beskerming van see-soogdiere beywer, gewerk.

Dit volg nadat ‘n Franse egpaar in 2012 in die suide van dié Indiese Oseaan-eiland vermoor is.

The post 2 FRANSE VRYWILLIGERS OP EILAND DOOD GEVIND appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!