Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

4 IN HOF VIR MOORD VAN GESIN

$
0
0

Vier mans sal na verwagting vandag in die landdroshof in Melmoth, KwaZulu-Natal, verskyn op drie aanklagte van moord, een van poging tot moord en huisroof.

Die polisie se kaptein Nqobile Gwala sê die verdagtes is in hegtenis geneem nadat ‘n gesin van vier Woensdagnag in ‘n woongebied buite die dorp in hul huis aangeval is.

‘n 49-Jarige vrou, haar 23-jarige seun en haar 27-jarige swanger dogter is vermoor, terwyl ‘n 30-jarige dogter in ‘n kritieke toestand in die hospitaal is.

The post 4 IN HOF VIR MOORD VAN GESIN appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!