Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

INWONERS VAN BFN MOET WATER BESPAAR

$
0
0

Inwoners van Bloemfontein word gevra om water steeds spaarsaam te gebruik terwyl damvlakke in die Vrystaat laag bly.

Die twee grootste opgaardamme in die provinsie, die Gariep- en die Vanderkloofdamme, is tans onderskeidelik net 51% en 68% vol, wat die waterverskaffing onder baie druk plaas.

Inwoners van die Rosestad word onder meer aangemoedig om ‘n plastiekblok of polistereen, in hul toiletbakke te plaas sodat die bak minder water as gewoonlik inlaat.

The post INWONERS VAN BFN MOET WATER BESPAAR appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!