Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

11 VAN PERLEMOENSMOKKELSINDIKAAT IN HOF

$
0
0

Elf verdagtes wat as deel van ’n vermeende perlemoensmokkelsindikaat in die Oos-Kaap aangekeer is, sal na verwagting vandag die eerste keer almal saam in die landdroshof in Port Elizabeth verskyn.

Hulle is einde Junie ná byna twee jaar se ondersoekwerk tydens ’n klopjag deur die Valke in hegtenis geneem.

Onder die verdagtes is twee vermeende leiers van die sindikaat, die 45-jarige Morné Blignault wat in Julie op borgtog van R250 000 vrygelaat is en die 29-jarige Julian Brown aan wie borgtog van R800 000 toegestaan is.

The post 11 VAN PERLEMOENSMOKKELSINDIKAAT IN HOF appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!