Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

RAND VERSWAK DRAMATIES

$
0
0

Die rand het gisteraand binne ’n halfuur dramaties verswak toe dit rugbaar geword het dat die Valke die minister van finansies, Pravin Gordhan, opdrag gegee het om homself Donderdag by die ondersoekeenheid aan te meld.

Die val in die rand is baie slegte nuus vir verbruikers, wat duurder produkte, ook brandstof, en hoër rentekoerse kan verwag as dit lank voortduur.

Gordhan en ander is deur die Valke ondersoek vir beweerde onregmatighede wat gepleeg is toe hy destys die kommissaris van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens was.

Die vorige keer toe die rand so vinnig en so ver verswak het, was op 9 Desember, toe pres. Jacob Zuma vir Nhlanhla Nene as minister van finansies afgedank het en hom met die haas onbekende LP Des van Rooyen vervang het.

The post RAND VERSWAK DRAMATIES appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!