KASRILS SKENK LASTEREIS SE GELD AAN KHWEZI
Die oud-minister van intelligensie, Ronnie Kasrils, gaan die R500 000 wat hy in sy lastereis teen die adjunk-minister van verdediging en die voorsitter van die veteranevereniging van Umkhonto we Sizwe,...
View ArticleBFN INWONERS GEWAARSKU OOR HUISROOFTOGTE
Die polisie het Bloemfonteinse inwoners opnuut gemaan om ten volle op hul hoede te wees met huisrooftogte in die stad wat die afgelope drie weke skerp toegeneem het. In die afgelope drie weke is...
View ArticleNOG ‘N RASSEHERRIE BY UV
Nog ’n rasseherrie het by die Universiteit van die Vrystaat losgebars nadat ‘n Afrikaanse ouditkundevraestel waarop 8% van die vrae se antwoorde per abuis verskyn, aan die lig gekom het. Netwerk24...
View ArticleLUISTER: OORDENKINGS (POTGOOI)
Luister gerus onder na die potgooi vir vandag se Oordenking deur Ds Graham Read: The post LUISTER: OORDENKINGS (POTGOOI) appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.
View ArticleLUISTER: OORDENKINGS (POTGOOI)
Luister gerus onder na die potgooi vir vandag se Oordenking deur Ds Graham Read: The post LUISTER: OORDENKINGS (POTGOOI) appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.
View ArticleAFRIFORUM-BUURTWAG TREK VYF VERDAGTES VAS
Die AfriForum-buurtwag in Hospitaalpark het vandeesweek vyf verdagtes in dié area vasgetrek. Dít volg nadat ’n lid van die buurtwag drie verdagtes in ’n straat gewaar het en die Suid-Afrikaanse...
View ArticleHOëR PETROLPRYSE, INFLASIE EN RENTEKOERSE
Groot petrolprysstygings oor die volgende paar maande, hoër inflasie en hoër rentekoerse. Dít is verbruikers se voorland weens die hernieude aanslag teen die minister van finansies, Pravin Gordhan, oor...
View ArticleVANDAG HOOR SA WIE VOORKEURKANDIDAAT VIR OB-POS IS
Suid-Afrikaners sal waarskynlik teen vanmiddag weet wie die voorkeurkandidaat is om adv. Thuli Madonsela as openbare beskermer op te volg. Vyf kandidate is verlede week op ’n kortlys vir dié amp...
View ArticleONDERSOEK VAN SAUK OPGESKORT
Die DA het lede van die ANC daarvan beskuldig dat hulle ‘n ommekeer gemaak het nadat hulle aanvanklik `n voorgestelde volskaalse ondersoek na omstrede besluite by die SAUK ondersteun het. Die DA-LP,...
View ArticleAARDBEWING IN ITALIë: SOEKTOG NA MENSE ONDER PUIN VAN GEBOUE
‘n Grootskaalse soektog is aan die gang na mense wat onder die puin van geboue en huise vasgekeer is in die dorp, Amatrice in sentraal Italië wat vroegoggend deur ‘n aardbewing van 6,2 geskud is. Die...
View ArticleNUWE LANDBOU-TOEP EERSTE VAN SY SOORT IN SA
Die vinnige ontwikkeling van die inligtingstegnologie oor die afgelope aantal jare het spesifieke behoeftes geskep vir kort en kernagtige inligting en jongste nuusgebeure. Die landbou en sy aanverwante...
View ArticleDA BESORG OOR NUUS VAN GORDHAN
Die DA sê hy is besorg oor die nuus dat die minister van finansies, Pravin Gordhan, aangesê is om môre by die Valke aan te meld en vermoed dat senior ANC politici agter die jongste poging sit om van...
View Article“EFF MOES SA HELP RED”– JULIUS MALEMA
Die leier van die Ekonomiese Vryheidsvegters, Julius Malema, het sy party se besluit verdedig om die DA te steun in munisipaliteite waar die party nie ‘n volstrekte meerderheid het nie. Die EEF-leier...
View ArticleALLE AKADEMIESE AKTIWITEITE BY NMMU OPGESKORT
Die Nelson Mandelabaai Metropolitaanse Universiteit in Port Elizabeth het alle akademiese aktiwiteite opgeskort weens Sasco-geleide protesoptrede teen studiegeld. Betogende wat ingange na die kampus...
View Article“WALUS WEENS BITTERHEID IN TRONK GEHOU”
Die prokureur van Janusz Walus, wat tronkstraf uitdien vir die sluipmoord in 1993 op die destydse SAKP-leier Chris Hani, sê sy kliënt sal sy deportasie verwelkom, maar verbitterde regeringslui wil hom...
View ArticleTELEGRAM – DIE VINNIGER BOODSKAPTOEP DALK BETER AS WHATSAPP
Dit is vinniger, meer privaat, kan weier groepe bereik en die klankkwaliteit is uitstekend. Telegram, wat die teenvoeter vir Whatsapp probeer wees, lyk of hy dit kan regkry as die sosiale-media publiek...
View ArticleVERDAGTE IN BLOEMFONTEIN-GASTEHUIS MET VUURWAPEN VASGETREK
Die Polisie in Parkweg, Bloemfontein, het Woensdag `n deurbraak gemaak nadat hulle op `n gastehuis in McHardystraat in Brandwag toegeslaan het en beslag gelê het op `n 9 millimeter pistool, waarvan...
View ArticleKoop en Verkoop – 24 Aug 2016
POSTE EN BETREKKINGS Mirriam is op soek na huiswerk vir Dinsdae, Woensdae en Vrydae. Vorige werkgewer is oorlede. Kontak aub vir Maryke Fourie 0822135321 Baie bekwame betroubare dame soek werk vir 4...
View ArticleMEISIE (17) VERDWYN Ná ONDERHOUD MET “ROLPRENTAGENT”
Die polisie in Welkom ondersoek steeds ‘n klag van ontvoering nadat die 17-jarige Lisa-Marie Aggenbach saam met ‘n sogenaamde rolprent-vervaardiger verdwyn het. Netwerk24 berig Aggenbach het sonder...
View ArticleMKHWEBANE VIR OB-POS AANBEVEEL
Die parlementêre ad hoc-komitee het die aanstelling van ‘n voormalige senior ondersoeker in die kantoor van die openbare beskermer, advokaat Busisiwe Mkhwebane, as nuwe openbare beskermer aanbeveel....
View Article