Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

VANDAG HOOR SA WIE VOORKEURKANDIDAAT VIR OB-POS IS

$
0
0

Suid-Afrikaners sal waarskynlik teen vanmiddag weet wie die voorkeurkandidaat is om adv. Thuli Madonsela as openbare beskermer op te volg.

Vyf kandidate is verlede week op ’n kortlys vir dié amp geplaas en een naam sal ná vandag deur die parlement se ad hoc-komitee na die nasionale vergadering vir goedkeuring gestuur word.

Ingevolge die grondwet sal 60% van die 400 LP’s in die Nasionale Vergadering die voorkeurkandidaat moet steun om aangestel te word.

Die kortlys van vyf bestaan uit regters Siraj Desai en Sharise Weiner, adv. Busisiwe Mkhwebane, adv. Muvhango Lukhaimane en prof. Bongani Majola.

The post VANDAG HOOR SA WIE VOORKEURKANDIDAAT VIR OB-POS IS appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!