Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

ONDERSOEK VAN SAUK OPGESKORT

$
0
0

Die DA het lede van die ANC daarvan beskuldig dat hulle ‘n ommekeer gemaak het nadat hulle aanvanklik `n voorgestelde volskaalse ondersoek na omstrede besluite by die SAUK ondersteun het.

Die DA-LP, Phumzile van Damme sê sy sal aan die voorsitter van die profeuljekomitee oor kommunikasie, Thembinkosi Ngoma skryf en `n geskrewe antwoord versoek oor die redes waarom die ondersoek opgeskort is.

Van Damme sê die ANC LP’s is deur Luthuli Huis onder druk geplaas.

The post ONDERSOEK VAN SAUK OPGESKORT appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!