Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

AARDBEWING IN ITALIë: SOEKTOG NA MENSE ONDER PUIN VAN GEBOUE

$
0
0

‘n Grootskaalse soektog is aan die gang na mense wat onder die puin van geboue en huise vasgekeer is in die dorp, Amatrice in sentraal Italië wat vroegoggend deur ‘n aardbewing van 6,2 geskud is.

Die grootste gedeelte van die dorp is verwoes en van die buitewêreld afgesny.

Die dodetal staan tans op minstens 21 en sal na verwagting verder styg.

The post AARDBEWING IN ITALIë: SOEKTOG NA MENSE ONDER PUIN VAN GEBOUE appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!