Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

“WALUS WEENS BITTERHEID IN TRONK GEHOU”

$
0
0

Die prokureur van Janusz Walus, wat tronkstraf uitdien vir die sluipmoord in 1993 op die destydse SAKP-leier Chris Hani, sê sy kliënt sal sy deportasie verwelkom, maar verbitterde regeringslui wil hom tot sy dood in die tronk hou.

Só sê Julian Knight nadat dit aan die lig gekom het dat die departement van binnelandse sake Walus van sy Suid-Afrikaanse burgerskap wil ontneem.

Walus, ’n immigrant van Pole, het deur middel van naturalisasie ’n Suid-Afrikaanse burger geword.

The post “WALUS WEENS BITTERHEID IN TRONK GEHOU” appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!