Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Browsing all 5283 articles
Browse latest View live

GORDHAN GAAN NIE VERKLARING BY VALKE AFLê NIE

Die minister van finansies, Pravin Gordhan, gaan nie vandag ’n waarskuwingsverklaring by die Valke aflê nie, aldus sy prokureurs. Gordhan se prokureurs het gistermiddag ’n prokureursbrief aan die Valke...

View Article


REUSE-MOSSELPêREL GROOTSTE VAN SY SOORT

’n Reuse-mosselpêrel van 34 kg wat aan die kus van die Palawan-eiland in die Filippyne gevind is, is straks die grootste van sy soort in die wêreld. Die pêrel, wat tot R1,4 miljard werd kan wees, het...

View Article


GEWELD BREEK UIT TYDENS BETOGING IN ZIMBABWE

Die Zimbabwiese polisie het gister opposisie jeugdiges in die hoofstad Harare wat teen polisie brutaliteit betoog het, met traanrook, waterkanonne en knuppels uiteengejaag. Meer as 200 jeugdiges van...

View Article

“EK IS VERKEERDELIK AANGEHAAL”– JANSEN

Die rektor van die Universiteit van die Vrystaat, UV, prof. Jonathan Jansen, sê hy is verkeerdelik aangehaal nadat omstrede uitsprake deur hom op ‘n senaatsvergadering in Bloemfontein uitgelek het....

View Article

“ZUMA MOET BEDANK”– MATHEWS PHOSA

Die gewese tesourier-generaal van die ANC, Mathews Phosa, het ‘n beroep op pres. Jacob Zuma gedoen om te bedank as leier van die regerende party. Phosa vra ook dat die party se hele nasionale...

View Article


DESMOND TUTU WEER IN HOSPITAAL WEENS INFEKSIE

Emeritus-aartsbiskop Desmond Tutu het homself Woensdagaand in ’n Kaapse hospitaal laat opneem weens ’n herhalende infeksie. Netwerk24 berig die 83-jarige Tutu, wat laas op stemdag op 3 Augustus in die...

View Article

OUD MEV BLOEM-FINALIS WIL PLEIT NA BEDROG

Die 29­jarige Adele Havenga, ’n Voormalige finalis in die Mev.Bloemfontein­kompetisie, wil ‘n ooreenkoms oor ‘n pleit en vonnis met die staat aangaan. Die ooreenkoms handel oor die 633 aanklagte van...

View Article

DIT IS ‘n HEKSEJAG TEEN GORDHAN

Die burgerregte­organisasie, AfriForum, sê dit wil voorkom of die Valke met ’n heksejag teen die minister van Finansies, Pravin Gordhan, besig is en alles in hul vermoë doen om hom te verhoed om sy...

View Article


ANC BOOS OOR KOHLER-BARNARD SE PW-PLASING

Die ANC het ‘n aanklag teen die DA-parlementslid, Dianne Kohler Barnard, by die Gelykheidshof aanhangig gemaak oor ‘n Facebook-inskrywing wat sy gedeel het waarin die destydse regeringsleier, PW Botha,...

View Article


Koop en Verkoop – 26 Aug 2016

POSTE EN BETREKKINGS Betroubare tuinier beskikbaar vir dinsdae, Woensdae en Vrydae. Skakel 083 256 9380 Sara soek asb volle week werk, sy is baie despiraat vir werk. Asb skakel haar by 084 438 4643 Ek...

View Article

WATERONDERBREKING IN BFN

Inwoners van Bloemfontein word daaraan herinner om genoeg water op te gaar vir Woensdag, 31 Augustus en Donderdag, 1 September. Dit sluit die Leeukop-Brandkop-pyplyn, wat water aan groot dele van...

View Article

3 TREINWAENS VERWOES IN BRAND

Drie treinwaens is verwoes en nog twee beskadig in ‘n brand by ’n rangeerwerf in Kraaifontein in die Wes-Kaap. Metrorail-woordvoerder Zinobulali Mihi sê die oorsaak van Vrydagaand se brand is nog nie...

View Article

3 MANS BESEER TOE MOTOR TEEN TREIN BOTS

Drie mans het laat Saterdagaand ligte tot ernstige beserings opgedoen toe hulle voertuig in Bloemfontein teen ’n trein gebots het. Nooddiensamptenare sê die voertuig is sowat 500 meter ver saamgesleep....

View Article


WAG MET URINE GEGOOI: STUDENTE VERSKYN VOOR TUGKOMITEE

Die studente aan die Universiteit van die Vrystaat wat onlangs na bewering urine oor ’n veiligheidswag gegooi het, moet Woensdag voor ’n tugkomitee van Kovsies verskyn. Netwerk24 berig hul verskyning...

View Article

“DIE TEISTERING VAN GORDHAN MOET EINDIG”

Die Suid-Afrikaanse Kommunisteparty het gevra dat die polities-gemotiveerde teistering van die minister van Finansies, Pravin Gordhan, beëindig moet word. Die SAKP het in ‘n verklaring ná ’n...

View Article


GUPTAS BEPLAN OM HUL AANDELE IN SA TE VERKOOP

Die leier van die United Democratic Movement, Bantu Holomisa, het gevra dat die Openbare Beskermer se ondersoek na die Gupta-familie afgehandel moet word voor die familie hul aandele in die land...

View Article

LENTE-WEER OP PAD

Die Vrystaat, Gauteng en Noordwes gaan die hele week lekker warm lente-weer ervaar, maar die Noord-Kaap, Wes-Kaap, Oos-Kaap en KwaZulu-Natal gaan nog ‘n snarsie koue kry. Netwerk24 berig van die...

View Article


LUISTER: OORDENKINGS (POTGOOI)

Luister gerus onder na die potgooi vir vandag se Oordenking deur Past Bernard vd Vlies:   The post LUISTER: OORDENKINGS (POTGOOI) appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.

View Article

LUISTER: OORDENKINGS (POTGOOI)

Luister gerus onder na die potgooi vir vandag se Oordenking deur Past Bernard vd Vlies:   The post LUISTER: OORDENKINGS (POTGOOI) appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.

View Article

“ONS SAL EERDER LOOP AS OM STIL TE BLY”

Leiers van die Suid-Afrikaanse Kommunisteparty sê hulle is gereed om uit president Jacob Zuma se kabinet verwyder te word eerder as om stil te bly oor die skandale wat sy regering teister. ‘n Senior...

View Article
Browsing all 5283 articles
Browse latest View live