Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

“ONS SAL EERDER LOOP AS OM STIL TE BLY”

$
0
0

Leiers van die Suid-Afrikaanse Kommunisteparty sê hulle is gereed om uit president Jacob Zuma se kabinet verwyder te word eerder as om stil te bly oor die skandale wat sy regering teister.

‘n Senior SAKP-lid, Jeremy Cronin, het aan die Sunday Times gesê leiers van die party sal as kommuniste misluk indien hul stilbly terwyl sommiges in die regering die staat plunder.

Volgens gerugte kan die posisies van die minister van Hoër Onderwys en Opleiding, Blade Nzimande, die minister van Handel en Nywerheid, Rob Davis, en die minister van Openbare Werke, Thulas Nxesi, en sy adjunk, Cronin, in ‘n kabinetskommeling in die gedrang wees.

The post “ONS SAL EERDER LOOP AS OM STIL TE BLY” appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!